Jaarboeke

Dialektologie: Nguni en Sotho 851


 
Modulekode AFT 851
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Dialektologie van die Nguni- en Sothotale. Historiese ontwikkeling van dialektologiese teorie en praktyk: teoretiese perspektiewe op die dialektologie. Taalvariasie. Die verhouding tussen dialektologie en taalkunde. Bestudering van die linguistiese kenmerke van enkele Nguni- en Sothodialekte.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels en Afrikatale aangebied
Departement Afrikatale
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences